‘n Sitkamer is waar mens die lekkerste kuier, leer en groei. Indien jy tussen die ouderdom van 19 en 35 is en behoefte het om saam te kuier, leer en groei, dan is die @SITKAMER net vir jou. Hou die webtuiste dop vir kursusse, kuiers en “worship” geleenthede. Ons kom elke Dinsdagaand om 19:00  bymekaar. Kontak Vicus by 082 929 7163 om deel te word van die groep jong volwassenes.

Ons kuier by ons nuwe @sitkamer = Kikka Laborie