Eredienste:

SUIDER-PAARL:
08:00 Klassieke Erediens
09:30 Informele Erediens

09:30 – SPKIDZ & Kleuterkerk

18:00 – Aanddiens
COLLIDE Groepe (Gr.7-11) – Na afloop van die Erediens tot 19:30

KLAPMUTS: 09:00

Kleuterkerk (3-6 jariges) & SPKidz (Gr.1 tot Gr. 6): 09:30
Begin in kerk en beweeg dan tydens erediens na verskeie lokale

Skoolvakansies en langnaweke:
GEEN 08:00 erediens, SPkidz of COLLIDE nie

GROOT NUUS!

“Click” op die prent om saam te luister.

BELANGRIKE DATUMS

13 April – Personeelvergadering om 09:00
14 April – Evergreen Bybelstudie om 10:00
16 April – De Oude Renbaan Byeenkoms 10:30
19 April – Klapmuts Gemeente Aansitete
20 April – Personeelvergadering om 09:00
23 April – Legendes Byeenkoms om 10:30
27 April – Vryheidsdag
1 Mei – Werkersdag
4 Mei – Personeelvergadering om 09:00
11 Mei – Personeelvergadering om 09:00
12 Mei – KOFFIEKUIER
14 Mei – HEMELVAART om 10:30
17 tot 20 Mei – PINKSTER
18 Mei – Personeelvergadering om 09:00
24 Mei – PINKSTERFEES & NAGMAAL
25 Mei – Gemeenteraadvergadering
25 Mei – Personeelvergadering om 09:00
1 Junie – Personeelvergadering om 09:00
5 tot 7 Junie – Gebedsnaweek
8 Junie – Personeelvergadering om 09:00
6 Junie – Klapmuts Snoekbraai
9 Junie – Evergreen Bybelstudie om 10:00
11 Junie – De Oude Renbaan Byeenkoms 10:30
11 Junie – WYNVEILING
15 Junie – Spesiale skolevakansiedag
15 Junie – Jeugdag
18 Junie – Legendes Byeenkoms 10:30
22 Junie – Personeelvergadering om 09:00
26 Junie – SKOLE SLUIT

IS JY NUUT?

Besoekers en Nuwe Intrekkers:

Ons nooi u hartlik uit om een van ons drie eredienste by te woon om die Woord te ontvang.

Ons gemeente is geleë in:
Courtrai, Suider-Paarl te Flambeaustraat-Noord 18.

BANKBESONDERHEDE

Maniere waarop dankoffers gemaak kan word:

• Tydens kerkkantoor-ure by die kerkkantoor.
• Elektroniese betaling:
NGK Suider-Paarl
ABSA Tak: 632 005
Tjekrekening: 740 580 132
• Per debietorder (reël met die Kerkkantoor)
• Via Snapscan

SP ARTIKEL 18A(1) MAATSKAPPY

Drakenstel Community Development Company NPC is Suider-Paarl Gemeente se Artikel 18A(1) maatskappy wat gebruik word om terug te gee aan die gemeenskap deur projekte te ondersteun vir instansies in nood. ‘n Belasting kwitansie kan uitgereik word vir donasies wat aan hierdie maatskappy geskenk word. Gebruik asb. die volgende bankbesonderhede vir donasies:
ABSA TJEK REKENING: 4062468161
Stuur asb. bewys na [email protected]